| Modulekode | MWT 870 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Integrering en demonstrasie van teoretiese komponente van maatskaplike werk in gesondheidsorg in praktyk. Dit sluit in werk met gemeenskappe, gesinne, groepe en pasiënte met gesondheidsorgbehoeftes in die gesondheidsveld. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 870 word gelyktydig aangebied met MWT 855, MWT 856 en MWT 857; Departementele keuring |
| Kontaktyd | Totaal van 150 ure prakties |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Maatskaplike Werk en Kriminologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App